SENWES HOOFKANTOOR
Breek Nuwe Grond
Agricultural
NORTH WEST | NW Klerksdorp

 

Business Profile

Senwes is een van die toonaangewende landboumaatskappye in Suid-Afrika waar klante die hart van die maatskappy simboliseer. Die maatskappy se wortels is stewig geanker in landbou en spog met ‘n ryk en trotse geskiedenis wat oor ‘n tydperk van 109 jaar strek.

Die Senwes Groep van maatskappye rus op drie pilare – Insetverskaffing, Finansiële en Tegniese Dienste en Marktoegang in die Noordwes, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, Kwazulu-Natal, Oos-Kaap, NoordKaap en Wes-Kaap. Die Senwes Groep het ‘n geïntegreerde besigheidsmodel wat sy kerndoelstelling fasiliteer, naamlik om ‘n betekenisvolle bydrae te lewer tot voedselsekerheid in Suid-Afrika.

Welcome

Marketing Video

All about us

Product And Services

Showroom of our products and services 

Contact Us

Our contact detail

Our Website

http://www.senwes.co.za
v

Reviews