BED STOP
Kamers waar rus is
Accommodation
NORTH WEST | NW Stilfontein

 

Business Profile

Ons gemaklike styl kamers met direkte toegang vanaf die N12, bied u veilige parkering voor u deur.

Kamers is toegerus met:
• ‘n Gerieflike dubbelbed
• En-suite badkamer
• Tee / Koffie
• Mikrogolfoond
• Yskas
• Braai fasiliteit.

N12 – Stilfontein, maak ons die ideale verblyfopsie vir u besoek vir studie, besigheid of sport aktiwiteite. Binne maklike beryk van Potchefstroom NWU campus, Klerksdorp en sy sake sentrums as ook Orkney met die omliggende myne, Verder is ons ideaal geleë vir die reis na en van JHB.
Stilfontein is bekend vir sy gasvryheid en uitstekende sportgeriewe , en huisves die jaarlikse Rosefees in die lente wanneer die beroemde Stilfontein rose blom.

Wees verseker van ‘n goeie nagrus by BED STOP Stilfontein!

Welcome

Marketing Video

All about us

Product And Services

Showroom of our products and services 

Contact Us

Our contact detail

Our Website

http://uploads.n12treasureroute.com/websites/bedstopstilfontein/index.html#four
v

Reviews